1. CrackBerry Question's Avatar
    Hello, wonder of iemand my asb kan help, my blackberry se knoppies wil nie self oopgaan nie, ek moet die alt knoppie indruk en dan scroll en oopmaak? Kan iemand my dalk asb verduidelik wat ek moet druk om die settings te kan verander of weg te vat asb.
    07-01-14 02:45 AM
  2. pkcable's Avatar
    Het jy al probeer om weer te begin jou selfoon? Dit is om die battery uit, wag 30 sekondes en dan sit dit terug in Vergewe swak vertaling Ek gebruik Google!
    07-01-14 09:02 AM
  3. eldricho's Avatar
    Hoi
    Begrijp je probleem niet helemaal compleet

    Heb je al geprobeerd om je telefoon te rebooten? Dit doe je door de batterij uit het apparaat te halen, 30 secondes te wachten en hem er dan weer in te steken en het toestel weer op te starten. Sorry voor het gebroken Nederlands, ik gebruik Google!
    Fixed it for ya, PK! You were writing more German, than you were writing actual Dutch :P

    Posted via CB10
    Last edited by eldricho; 07-01-14 at 10:47 AM.
    07-01-14 10:14 AM
  4. pkcable's Avatar
    I KNEW Google would mess it up! It said the post was in African!
    07-01-14 03:51 PM
  5. MiSsY_'s Avatar
    Hello, wonder of iemand my asb kan help, my blackberry se knoppies wil nie self oopgaan nie, ek moet die alt knoppie indruk en dan scroll en oopmaak? Kan iemand my dalk asb verduidelik wat ek moet druk om die settings te kan verander of weg te vat asb.
    Hi OP
    Wat bedoel jy dat die knoppies wil nie oopgaan nie? Wat probeer jy om oop te maak?
    As jy kan a bietjie meer verduidelik wat jy probeer doen, sal ons meer idees vir jou gee om jou probleem reg te maak.

    Of bedoel jy dat die probleem is met die BlackBerry Menu knoppie?
    Het jy probeer pkcable se voorgestel? Druk die battery uit vir 30 sekonde en dan sit terug? Wat gebeur?
    pkcable likes this.
    07-09-14 05:05 PM
  6. MiSsY_'s Avatar
    Hoi
    Begrijp je probleem niet helemaal compleet



    Fixed it for ya, PK! You were writing more German, than you were writing actual Dutch :P

    Posted via CB10
    Nope you didnt It's Afrikaans, not German or Dutch
    07-09-14 05:06 PM

Similar Threads

  1. Replies: 35
    Last Post: 07-05-14, 10:03 PM
  2. A blackberry? That's obsolete!
    By JasDaHouseCat in forum General BlackBerry Discussion
    Replies: 18
    Last Post: 07-03-14, 09:20 AM
  3. Happy Birthday to BlackBerry CEO John Chen!
    By crackbrry fan in forum General BlackBerry Discussion
    Replies: 89
    Last Post: 07-02-14, 06:14 PM
  4. Fingerprint scanner in the track pad of BlackBerry classic
    By Jayesh Saini in forum BlackBerry Classic
    Replies: 23
    Last Post: 07-02-14, 01:10 AM
  5. Blackberry Playbook Charging/Boot
    By CrackBerry Question in forum Ask a Question
    Replies: 1
    Last Post: 07-01-14, 09:33 AM
LINK TO POST COPIED TO CLIPBOARD
";